15 Junie 2011 ~ Die Maan

Posted by Francois on June 15, 2011

Die volgende fotos is geneem met die Olympus SP-800UZ. Die kamera was op ‘n tripod om stabiliteit te gee. Die flash was aan in die eerste drie, en af in die laaste wat daarop volg. Geniet dit julle, ek dink dis pragtig.

 

 

Ek gaan nie jok nie, dis was ‘n fees gewees om die fotos te neem. Mens aanskou dit nie elke dag nie.

Share

11 Responses to 15 Junie 2011 ~ Die Maan

  1. VerdantSF

    Mooi foto’s Flintie!

  2. Sigeuner

    Het gan kyk – gistraand! Wow, wow. wow! Ons valley was toe nie eers koud toe ek en die een kind buite toe is nie. Mistiek…pragtig!

  3. Flintie

    @VerdantSF: Dankie!

    @Sigeuner: Vreemd genoeg, ek was so exited dat ek ook nie koue gevoel het as ek nou daaraan dink nie.

  4. Dellie

    Beautiful! Eendag as ek groot is, gaan ek ook vir my ‘n ordentlike kamera koop.

  5. Charms

    Te mooi. Ek het ook gisteraand kort-kort uitgegaan om te gaan kyk.

  6. Demoerin

    Ek het ook na die maan gekyk, dit was baie cool.
    Mmmm, ek sal bietjie gaan dink oor my huiswerk.

  7. Son

    Stunning pics! Ons kon niks sien hier in die Kaap nie, net reën, wolke, wind en water :-(

  8. MaanKind

    Baie nice! Ek het nog net eenmaal mooi maanfoto’s geneem, en dit was per ongeluk, myne kom net ‘n ligbal uit.
    (En die maan was op my verjaarsdag, spesiaal vir my, oor my naam mos.)

  9. Sigeuner

    Maar tjek nou net so….Die son en die maan kom koekeloer oor die maan….funny!

  10. Skoor

    Ai friek. Ons het toe mos toegetrekte weer, en die begin van oorstromings en storms. So, ons het fokkolie maan gesien. Dankie vir die kiekies. Nou weet ek ook.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>